spanner

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Engels (en)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord spanner spanners

    Betekenisse

  1. Moersleutel.
  2. (Brittanje) Domkop.
  3. (Suid-Afrika, onder skoolkinders) Bynaam vir 'n skolier aan 'n tegniese skool.