Bespreking:verhaal
Nuwe onderwerpVoorkoms
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Naudefj
- «Baie kerkgangers meen hulle is alreeds taamlike goeie mense. Die apostel Paulus egter - nadat hy verhaal hoe dat hy ook gedoen het wat nie reg is nie - het van homself gesê, "Ek, ellendige mens!" (Rom. 7:14-24). [1]»
- «..hoe kan Lukas ook reg wees as hy verhaal dat die dissipels die hele tyd in Jerusalem was..»
- of is dit verouderende domineestaal?[2]
- Nee, dis nie slegte Afrikaans nie, maar word nie algemeen so gebruik nie. Groete. Naudefj (kontak) 05:02, 22 Desember 2017 (UTC)