verhaal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verhaal | verhale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| verhaaltjie | verhaaltjies |
- ver•haal
- Storie; vertelling; verslag van 'n ware of fiktiewe gebeurtenis.
- Alice se avonture in Wonderland is 'n verhaal wat aanvanklik aan drie klein dogtertjies op 'n uitstappie vertel is.
- Kyk, selfs die nagtelike swye vertel die ou verhaal…[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verhaal |
| Verlede Tyd | ek | het verhaal |
- Skadevergoeding eis; koste laat betaal; terugwin.
- (weinig gebruik) Vertel, berig.
- Die koste sal van die skuldiges verhaal word.
- Die apostel Paulus het verhaal hoe dat hy ook gedoen het wat nie reg is nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | verhaal o | verhalen |
| Verkleinwoord | verhaaltje | verhaaltjes |
- Hulp:IPA: [vər.ˈɦal]
-
(lêer)
- ver•haal
- Verhaal; vertelling, storie
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verhalen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van verhalen
- gebiedende wys van verhalen
- 1.: Ik verhaal.
- 2.: Verhaal je?
- 3.: Verhaal!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 7
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 7
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands