Gebruiker:EivindJ

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Ek is Eivind, 'n joung Noorse seun van Noorweë. Ek is 'n admin op no.wikipedia en wiktionary, maar ek is ook aktief op af.wiki. Ek hou van die Afrikaanse taal, en leer Afrikaans van my goeie vriende wat ook in Noorweë bly.

Ek dink hierdie woordeboek is vreklekker, en ek hou van dit om te bruik :)

Baie welkom!

Welcome to our foreign guests!

--Manie 19:16, 23 Junie 2008 (UTC)