Gebruikerbespreking:BurgertB

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Baie welkom!

Welcome to our foreign guests!

Jcwf (kontak) 21:28, 23 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]

Taalname[wysig]

Ek weet nie of jy dit reeds gesien het nie, maar jare gelede het iemand op nl.wikt geprobeer om so veel moontlik vertalings van die woord water te vind. Indien jy no geïnteresseer is in taalname, kan jy nog baie rooi skakeltjies vind daar.

Maar jou fisika goeters vind ek ook pragtig! Jcwf (kontak) 15:57, 6 November 2017 (UTC)[antwoord]

Ek doen net so vir 'n rukkie iets anders, dan gaan ek terug na die tale toe! Winstonza (kontak) 16:00, 6 November 2017 (UTC)[antwoord]
Ja ek doen dit ook: verandering van spijs doet eten.