water

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek
Drinkwater in 'n glas.


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  water     waters  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [ˈvɑːtər], meervoud: [ˈvɑːtərs]

Write.svg Met Arabiese letters

ڤَاتِرْ , meervoud: ڤَاتِرْسْ

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909

wáter, wa-ter; meervoud: wáters, wa-ters

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Kleurlose, reuklose en smaaklose vloeistof, 'n verbinding bestaande uit twee dele waterstof en een deel suurstof.
  2. Kunsmatige vloeistof min of meer soos water.
  3. Afskeiding van die blaas, urine.
  4. Rivier, meer.
  5. Sekere soort siekte, watersug.
  6. Waters: groot hoeveelhede water, oorstromings.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    water

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor water.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  water 
Verlede Tyd  ek   het gewater 
Verdere vervoegings: water (vervoeging)

Onoorganklik

Open book 01.png Werkwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Urineer, water aflaat.
  2. Vog afskei.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    water
Duits: 1 urinieren(de); 2 tränen(de)
Engels: 1 urinate(en); 2 water (en)
Russies: 1 мочиться(ru); 2 слезиться(ru)


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord water waters

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈwoːtə], meervoud: [ˈwoːtəz]
Brits: [ˈwɔːtə], meervoud: [ˈwɔːtəz]
Amerikaans: [ˈwɒːɾɚ, ˈwɑːɾɚ], meervoud: [ˈwɒːɾɚz, ˈwɑːɾɚz]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Water
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I water
he, she, it waters
Verlede Tyd watered
Verlede Deelwoord watered
Teenwoordige Deelwoord watering
Verdere vervoegings: water (vervoeging)

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈwoːtə], verlede deelwoord: [ˈwoːtəd]
Brits: [ˈwɔːtə], verlede deelwoord: [ˈwɔːtəd]
Amerikaans: [ˈwɒːɾɚ, ˈwɑːɾɚ], verlede deelwoord: [ˈwɒːɾɚd, ˈwɑːɾɚd]

Open book 01.png Werkwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Om te water.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord water wateren 
Verouderde vorme
Genitief waters wateren  
Datief water wateren

Onsydig

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA:
Nederlands: [ˈʋaːtər], meervoud: [ˈʋaːtərə(n)]
Belgies: [ˈβaːtəʀ], meervoud: [ˈβaːtəʀə(n)]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Water