Gebruikerbespreking:Schazi

Page contents not supported in other languages.
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Baie welkom!

Welcome to our foreign guests!


Ek het jou bydrae geskuif om rede dat Wikiwoordeboek case sensitive is. Jcwf (kontak) 23:08, 19 Junie 2023 (UTC)[antwoord]

Hoofletters[wysig]

Asseblief skryf dit nie met hoofletters nie. Ek moet dis almal skuif. Jcwf (kontak) 11:19, 22 Junie 2023 (UTC)[antwoord]

Definisie[wysig]

Baie dankie vir jou definisies, Schazi. Dis moeilik vir my. Afrikaans is nie my moedertaal nie. Is dit korrek? Jcwf (kontak) 00:21, 24 Junie 2023 (UTC)[antwoord]