Wiktionary:Eienaam

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Sien: eienaam.

Eiename word in baie tale met hoofletters geskryf, maar wat as eienaam beskou word, kan verskil. In Afrikaans word die name van de maande soos Maart en Julie met hoofletters geskryf, maar in Nederlands is dit maart en juli.