eienaam
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
eienaam | eiename |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- اَیِّنَامْ , meervoud: اَیِّنَامِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Besondere naam waarmee iemand of iets geïdentifiseer word.
Vertalings
Vertalings: eienaam | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eienaam.