Maart
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Maart | Maartmaande |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- مَارْتْ , meervoud: مَارْتْمَانْدِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die derde maand van die Gregoriaanse jaar, met 31 dae.
Voorbeeldsinne
- Maart is vernoem na Mars, die Romeinse god van oorlog.
Afkorting
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Maart.