Wiktionary:Woord van die dag
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Woord van die dag sit elke dag 'n ander uitgeligte woord op die tuisblad. Woord van die dag bestaan sedert 24 Oktober 2017.
Dit bestaan uit twee sjablone:
- sjabloon:woordvandiedaglys wat 'n lys met 366 uitgesoekde woorde bevat met die datum waarop hulle op die tuisblad verskyn
- sjabloon:woordvandiedag wat die huidige woord van die lys kies en vertoon.
Vandag se woord[wysig]
Woord: etlike
Woordsoort: Telwoord |
Vandag is die 29ste dag van die 11de maand. |