Gaan na inhoud

kalsiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Yslandspaat, 'n kalsiet.
Enkelvoud Meervoud
  kalsiet      
kal•siet
(minerale) 'n Mineraal wat uit kalsiumkarbonaat bestaan.
Kalsiet (ook bekend as kalkspaat) is een van die vorme waarin kalsiumkarbonaat as mineraal aangetref word, die ander een is aragoniet.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kalsiet.