Gaan na inhoud

Wktionary:Getoelies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans kan ook met getoelies (van Maleis tulis: skrif) geskrewe word. Dit word reeds sedert 1807 gedoen. Die Arabiese alfabet waarop dit baseer is 'n medeklinkerskrif. Die klinkers word aangegee deur tekentjies bo- of onderkant die medeklinkers te skryf. Om die klanke van Afrikaans weer te gee is 'n paar tekens toegevoeg.

Tulis voorbeeldLatynse weergaweLetterTranskripsie
سْتُیڤِرْبْلَدْstuwerbladu تُی (tu) weergegee deur kort waw (damma) op voorafgaande medeklinker gevolg deur lang "i" (ya)
سْتُیڤِرْبْلایِیstuwerblaaieeschwa aan einde weergegee deur ya sonder puntjies
نَِیدِرْ لَنْدْسْNederlandseنَِی ne lang é: voorafgaande medeklinker met beide kort 'i' (kasra) en kort 'a' (fatha) gevolg deur lang 'i' (ya)
نَِیدِرْ لَنْدْسْNederlandse دِرْ der schwa: kort 'i' (kasra)
ڤَِرْكْ ڤُوَرْدْwerkwoordooڤُوَرْ woor lang 'oe' (waw) met kort 'a' (fatha) en damma (kort 'oe') op voorafgaande medeklinker
سَُونْsonolang 'oe' (waw) met beide fatha en damma (kort 'a' en 'oe') op voorgaande medeklinker
ڤَِرْكْ ڤُوَرْدْwerkwoordw of vڤُ een fa met drie puntjies
اَیْسْتِرْysteryalef (lang 'a') met fatha ('kort a') gevolg deur een ya (lang 'i' of j) met soekoen (klinkerloos)
خِلَِییِرْgeleërgخِ met cha
فِرْتَالِڠْ[[vertalingngڠْ ng 'n ayn met drie puntjies, hier met soekoen aan die einde
تْرَمَ كَسِيtramma kassieieسِي sie -ie aan die einde met kasra en ya met twee puntjies