Gaan na inhoud

tramma kassie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tussenwerpsel
tramma kassie

Uitspraak

IPA: [trɑmɑˈkɑsi, trɑməˈkɑsi]

Met Arabiese letters

تْرَمَ كَسِي

Tussenwerpsel

    Betekenisse

Uitroep om dankbaarheid te kenne te gee, woord van dankbetuiging.

    Wisselvorme

kassie

    Sinonieme

(Christelik-Afrikaans:) dankie

    Afleiding

< Maleis terima kasih "ontvang liefde!".

    Vertalings

  Vertalings:    tramma kassie
Duits: danke(de)
Engels: thank you(en)
Indonesies: terima kasih(id)
Maleis: terima kasih(ms)