Gaan na inhoud

aalwynhout

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  aalwynhout     
aalwyn + hout
aal•wyn•hout
'n geurige, donker en harsagtige hout wat in wierook, parfuum en klein handsnywerkies gebruik word; die kernhout van op Wikispecies Aquilaria-bome nadat hulle besmet raak met 'n tipe skimmel op Wikispecies Phaeoacremonium parasitica.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: eagle wood(en), aloeswood(en), agalloch(en)
Nederlands: agarhout(nl) o