selfstandige naamwoord
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| selfstandige naamwoord | selfstandige naamwoorde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| selfstandige naamwoordjie | selfstandige naamwoordjies |
- سَِلْفْسْتَنْدِخِی نَامْ ڨُوَرْدْ , meervoud: سَِلْفْسْتَنْدِخِی نَامْ ڨُوَرْدِی
- selfstandige naamwoort, selfstandige naamwoord; meervoud: selfstandige naamwoorde.
- (taalkunde) Woordsoort wat die naam van iets aandui, saakwoord.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor selfstandige naamwoord.