doleansie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
       

    Sinonieme

Klag, klagskrif, beswaarskrif,

    Betekenisse

veral die kerklike beweging van die dolerendes: Die Doleansie van 1886 (histories) (Nederlands), beweging deur die dolerendes onder leiding van onder andere drr. A Kuyper en FL Rutgers as protes teen die leervryheid van kollegialisme in die Nederlandsche Hervormde Kerk, wat gelei het tot die stigting van die "Gereformeerde Kerken" in Nederland op grondslag van die Dordtse kerkorde.

Werkwoord

doleer (kerktaal) 'n Klag inbring; veral besware voel teen die onbeperkte vryheid in die Christelike leer deur modernes voorgestaan: Die dolerende kerke.