betekenis
Voorkoms
- Bekend sedert Middelnederlands (1240) as betekenisse, 'n afleiding van die werkwoord beteken(en) met die agtervoegsel -nisse. Die werkwoord self is uit Oudnederlands (10e eeu) bekend as beteikneda (geskryf as beceignedo). [1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| betekenis | betekenisse |
- be•te•ke•nis
- Hulp:IPA: [bəˈtiə̯kənəs]
- بِتَِيكِنِسْ , meervoud: بِتَِیكِنِسِی
- betékenis, meervoud: betékenisse
- Begrip, sin, inhoud.
- Bedoeling, strekking.
- Belangrikheid, belang, gewig.
- Hierdie woord se betekenis is nie duidelik nie.
- Watter betekenis hou hierdie dokument [...]] egter in vir meisies en vroue van verskeie gemeenskappe van Namibië?
- Dis 'n klein gebaar met groot betekenis.
| Vertalings: 1.Begrip, sin, inhoud. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Bedoeling, strekking. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Belangrikheid, belang, gewig. | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | betekenis v | betekenissen |
- Hulp:IPA: [bə.ˈte.kə.nɪs]
- «Wat voor betekenissen heeft dit woord?»
- Watter betekenisse het hierdie woord?
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 9
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 9
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands