Gaan na inhoud

marog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gewone misbredie (Amaranthus hybridus) is een van die marog-spesies
Enkelvoud Meervoud
  marog     
Vanaf die Sotho morokgo/moroho.
  1. Spinasieagtige blaargroentes.
  2. Amarant, veral wanneer dit as 'n spinasie gebruik word.