Gaan na inhoud

verkool

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek verkool 
Verlede Tyd  ek  het verkool        
Om 'n materiaal wat koolstof bevat, gewoonlik organiese stowwe soos hout of vleis, te verhit in die afwesigheid van genoeg suurstof om dit op te brand, sodat slegs die koolstof en as agter bly.
  1. Kool.
  2. Houtskool.