Gaan na inhoud

verstek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Verstek het twee betekenisse:

(1) 'n Verstekvoeg of versteklas is 'n las van twee stukke hout wat met 'n hoek van 45 grade gesaag is sodat hulle 'n regte hoek vorm.

    Sinonieme

myter


miter


(2) Wanneer 'n opsie nie uitgeoefen word nie, sal die verstekopsie gebruik word.

Indien opsie B nie gekies word nie, sal opsie A by verstek gebruik word.


default