voorbeeld
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voorbeeld | voorbeelde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| voorbeeldjie | voorbeeldjies |
- voor•beeld
- Iemand/iets wat as model dien, wat nagevolg kan of behoort te word.
- Iets wat 'n saak duidelik maak.
- Jy moet 'n voorbeeld vir jou kollegas stel.
- Gee ’n voorbeeld van ’n lidwoord.
| Vertalings: voorbeeld | |||
|---|---|---|---|