wurm
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wurm | wurms |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wurmpie | wurmpies |
- Sedert 810 in toponieme as worm 'kruipende ongediertes, ook byv. slange' in Oudnederlands bekend. Naas hierdie klankwettige vorm ook as wurm in oostelike dialekte. Van Proto-Germaans *wurmi-, *wurma-. Van Proto-Indo-Europees urmi-, *urmo-, *uormo-.[1]
-
(lêer)
- (diere) 'n dier met 'n swak, meestal gesegmenteerde, langwerpige liggaam wat bilateraal simmetries is en geen stewige skelet besit nie. Hulle kan aan verskeie fila behoort, soos die
Annelida,
Plathyhelminthes,
Nematoda of
Nemertea
- Die volwasse wurms leef in die dermkanaal van die hond waar hulle aan die slymvlies vasheg en bloed suig.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wurm.
- Afrikaanse woordelys en spelreëls, 11de, verbeterde en omvattend herbewerkte uitgawe. Pharos Woordeboeke. 2007. ISBN 978-1-86890-207-1.
- Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe. Pearson. 2015. ISBN 978-1-77025-700-9.