uitspraak
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| uitspraak | uitsprake |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| uitsprakie | uitsprakies |
- اُیْتْسْپْرَاكْ , meervoud: اُیْتْسْپْرَاكِی
- uitspraak, meervoud: uitspráke
- 1. Waarom bestaan daar dan vandag onsekerheid oor die oorspronklike uitspraak van hierdie naam?
- 2. Hierdie uitspraak van die appèlhof bevestig opnuut die belang van 'n juiste formulering van die maatstawwe wat by aanhegting aangewend moet word om te bepaal of 'n roerende saak sy selfstandigheid na aanhegting behou al dan nie.
- 3. Terselfdertyd het die beeld van die VSA en Trump wêreldwyd verswak weens sy uitsprake.
| Vertalings: 2. Vonnis | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Politieke uiting | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | uitspraak v | uitspraken |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | uitspraak | uitspraken |
| Datief | uitspraak | uitspraken |
- IPA:
- Nederlands: [ˈəʏ̯tspraːk], meervoud: [ˈəʏ̯tspraːkə(n)]
- Belgies: [ˈœə̯tspʀaːk], meervoud: [ˈœə̯tspʀaːkə(n)]
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 9
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Taalkunde in Afrikaans
- Juridiese terme in Afrikaans
- Politiek in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 9
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands