я

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Internasionaal

Яя Яя
ja.

Uitspraak

Hulp:IPA: [ja]
   
(lêer)

Letter

'n Kleinletter van die Cyrilliese alfabet wat gewoonlik die klank [ja] aandui of [a] saam met palatalisasie van die voorafgaande medeklinker.


Russies (ru)

Letter

Die drie-en-dertigste en laaste kleinletter van die Russiese alfabet.




Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief я мы
Genitief меня́ нас
Datief мне нам
Akkusatief меня́ нас
Instrumentaal мно́ю, мной нами
Prepositief обо мне о нас

Persoonlike voornaamwoord

    Betekenisse

  1. Ek; onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon enkelvoud.

    Voorbeeldsinne

«Я не видел солнце.»
Ek het die son nie gesien nie.