ek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Eerste persoon | ||
|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
| Onderwerpsvorm | ek | ons |
| Voorwerpsvorm | my | ons |
| Verdere vorms: Afrikaanse persoonlike voornaamwoorde | ||
Persoonlike voornaamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ɛk]
Met Arabiese letters:
- اَِكْ
Betekenisse:
- Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon enkelvoud.
Sinonieme:
- (nadruklik:) ekke
Vertalings
|