Gaan na inhoud

Mohorovičić-diskontinuïteit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die diepte van die Mohorovičić-diskontinuïteit
Enkelvoud Meervoud
  Mohorovičić-diskontinuïteit     —  
Mo•ho•ro•vi•čić-dis•kon•ti•nuï•teit
(geologie) Die laag wat die begrensing tussen die aardkors en die aardmantel vorm.
Die Mohorovičić-diskontinuïteit is ongeveer 5 km onder die oseaanbodem en 30 tot 50 km onder tipiese kontinente.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Mohorovičić discontinuity(en)
Nederlands: Mohorovičić-discontinuïteit(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mohorovičić-diskontinuïteit.