vertaling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vertaling     vertalings, vertalinge  

Selfstandige naamwoord


Uitspraak:

IPA: [fərˈtɑːləŋ], meervoud: [fərˈtɑːləŋs, fərˈtɑːləŋə]


Met Arabiese letters:

فِرْتَالِڠْ , meervoud: فِرْتَالِڠِی , فِرْتَالِڠْسْ


Spelling tot 1909:

firtáling, fertáling; meervoud: firtálings, firtálinge; fertálings, fertálinge


Betekenisse:

1. Handeling, proses van te vertaal.
2. Dit wat vertaal is.
3. Geskrif wat vertaal is.


Vertalings

tradisioneel: 翻譯 (fāanyı̿k) (zh)
vereenvoudig: 翻译 (fāanyı̿k) (zh)
tradisioneel: 翻譯 (fānyì) (zh)
vereenvoudig: 翻译 (fānyì) (zh)



Nederlands (nl)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief   vertaling     vertalingen  
Genitief
(verouder)
  vertaling     vertalingen  
Datief
(verouder)
  vertaling     vertalingen  
Akkusatief
(verouder)
  vertaling     vertalingen  
Verkleinwoord        

Selfstandige naamwoord

Vroulik


Uitspraak:

IPA:
Nederlands: [v̊ərˈtaːlɪŋ], meervoud: [v̊ərˈtaːlɪŋə(n)]
Belgies: [v̊əʀˈtaːlɪŋ], meervoud: [v̊əʀˈtaːlɪŋə(n)]


Betekenisse:

Vertaling


Persoonlike gereedskap