Alle openbare logboeke

Vertoon 'n samestelling van alle boekstawings van Wiktionary. U kan die resultate vernou deur 'n boekstaaftipe, gebruikersnaam (kas-sensitief) of spesifieke blad (ook kas-sensitief) te kies.

Logboeke
(nuutste | oudste) Wys (nuwer 50 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • 05:20, 29 Januarie 2024 Daniellouw Besprekings bydraes created page lendene (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-|lende|lendene||}} '''Lendene''' is die deel van die liggaam aan weerskante van die ruggraat tussen die onderste (vals) ribbes en heupbene. 'n Mens se gordel kom gewoonlik om jou lendene, daarom die uitdrukking "jou lendene omgord"<ref>[https://maroelamedia.co.za/afrikaans/taaltoffie/woord-omgord/ Woord: Omgord]</ref> Dit is 'n woord wat heelwat in die Bybel voorkom. {{verwant}} :maag, abdomen, pens, buik {{info}} * [...')
  • 08:01, 25 Desember 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page konsulent (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} 'n '''Konsulent''' is 'n predikant wat tydens 'n vakature in 'n naburige gemeente onder meer die sakramente bedien en by kerkraadsvergaderings as voorsitter optree. Kyk ook * Konsul * Konsulaat')
  • 07:59, 25 Desember 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page Konsulaat (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} 'n '''Konsulaat''' is die kantoor/woning van 'n konsul. Kyk ook: * Konsul * Konsulent')
  • 07:56, 25 Desember 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page konsul (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} 'n Verteenwoordiger wat deur sy/haar regering na 'n ander land gestuur is om burgers van sy/haar land in dié vreemde land te help en goeie betrekkinge en handelsbelange te bevorder. Konsulaat = die kantoor/woning van 'n konsul Kyk ook: * Konsulaat')
  • 14:04, 26 November 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page kollateraal (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-b.nw-}} {{betekenisse}} 1 wat dien as waarborg vir die terugbetaling van 'n lening: Die waarde en potensiaal van 'n eiendom wat as kollaterale sekuriteit aangebied word, is 'n belangrike aspek van 'n leningsooreenkoms. 2 sekondêr; onder geskik: Die dood van burgerlikes of skade aan eiendom in militêre aanvalle word wêreldwyd as kollaterale skade aanvaar. 3 wat ondersteun/bevestig: Hulle onderneem kollaterale ontleding soos waardasies en navorsing...')
  • 18:41, 27 Oktober 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page uilskuiken (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-||||}} {{betekenisse}} {{voorbeeldsinne}} Wat weet so 'n uilskuiken dan nou? {{sinonieme}} dom, onnosel swaap, simpel vent, dwaas, domkop {{=en=}} stupid, silly')
  • 15:36, 14 Julie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page merkboksie (Nuwe bladsy geskep met ''n '''Merkboksie''' of '''merkblokkie''' is 'n grafiese element wat die gebruiker toelaat om 'n binêre keuse te maak. Dit wil sê, 'n keuse tussen een van twee moontlike wedersyds eksklusiewe opsies. Byvoorbeeld, die gebruiker moet 'ja' (gemerk) of 'nee' (nie gemerk nie) op 'n eenvoudige ja/nee-vraag antwoord. Wanneer die antwoord 'ja' is, plaas die gebruiker 'n regmerkie binne die boksie. {{sinonieme}} regmerkie, merkboksie, merkknoppie, tikboksie {{=en=}} che...')
  • 14:35, 13 Julie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page Kassensitief (Nuwe bladsy geskep met ''''Kassensitief''' is wanneer daar 'n onderskeid getrek word tussen hoofletters en kleinletters. Wanneer 'n geskrewe woord soos 'n wagwoord kassensitief is, moet al die letters in die regte kas (hoofletter of kleinletter) geskryf word. Kassensitief: "Appel" ≠ "appel" {{sinonieme}} hooflettergevoelig ==Kyk ook== * Bokas * Onderkas')
  • 13:37, 13 Julie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page onderkas (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} '''Onderkas''' verwys na kleinletters (a, b, c, ... z) Afkorting: ok Geen meervoud {{-af-s.nw-||||}} {{sinonieme}} kleinletters {{antonieme}} bokas, hoofletters {{=en=}} lower case ==Kyk ook== * Letterkas')
  • 13:33, 13 Julie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page bokas (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} '''Bokas''' verwys na hoofletters (A, B, C, ... Z) Afkorting: bk Geen meervoud {{sinonieme}} hoofletters {{antonieme}} onderkas, kleinletters {{=en=}} uppercase ==Kyk ook== * Letterkas')
  • 18:43, 5 Julie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page metafoor (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} 'n '''Metafoor''' is wanneer A gelyk gestel word aan B, met die intensie om die kenmerkende eienskap van B aan A toe te dig. 'n Metafoor is baie naby aan 'n vergelyking, met die verskil dat 'n vergelyking die woord "soos" bevat: * Vergelyking: Jou gesig is so rooi '''soos''' 'n tamatie * Metafoor: Jou gesig is 'n tamatie In die voorbeeld hierbo word 'n persoon se gesig (A) gelyk gestel aan 'n tamatie (B). Die kenmerkende eienskap van 'n tamatie (B) is da...')
  • 20:51, 21 Junie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page saligheid (Nuwe bladsy geskep met '{{-s.nw-}} {{-af-s.nw-|saligheid|salighede||}} 1 iets wat salig is; heerlikheid; genot: al die salighede van die plaaslewe geniet. 2 [geen meervoud] (religie) geestelike geluk en vrede: die saligheid beërwe. {{sinonieme}} salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring {{-vert-}} * Engels: ''beatific'' = Afrikaans: saligmakend; geluksalig. * Engels: ''beatificati...')
  • 20:48, 21 Junie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page saligmaking (Nuwe bladsy geskep met '{{-s.nw-}} Geestelike redding/verlossing {{sinonieme}} salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring')
  • 20:48, 21 Junie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page saligspreking (Nuwe bladsy geskep met ' {{-af-s.nw-|saligspreking|saligsprekinge||}} (Bybel) elk van die agt uitsprake van Jesus in die bergpredikasie van Matteus 5. {{sinonieme}} salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring')
  • 20:48, 21 Junie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page saligverklaring (Nuwe bladsy geskep met ' {{-af-s.nw-|saligverklaring|saligverklarings||}} plegtige uitspraak deur die pous dat 'n afgestorwene in die hemelse saligheid opgeneem is - die eerste fase van heiligverklaring; beatifikasie {{sinonieme}} saligverklaring = beatifikasie salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring')
  • 20:44, 21 Junie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page Saligmaker (Nuwe bladsy geskep met '{{-s.nw-}} Geen meervoud die Saligmaker = Jesus {{sinonieme}} salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring')
  • 20:37, 21 Junie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page saliger (Nuwe bladsy geskep met '{{-b.nw-}} (deftig) oorlede; wyle: Sy moeder, saliger, het altyd gewaarsku teen sulke optrede. | saliger (na)gedagtenis oorlede en nou salig. {{sinonieme}} salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring')
  • 20:33, 21 Junie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page salige (Nuwe bladsy geskep met ' {{betekenisse}} (religie) iemand wat (volgens gelowiges) vrede en geluk in die hiernamaals beleef. die verblyf van die saliges = die hemel. {{sinonieme}} salig, salige, saliger, saligheid, saligmakend, Saligmaker, saligmaking, saligspreking, saligverklaring')
  • 20:30, 21 Junie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page salig (Nuwe bladsy geskep met '{{-b.nw-}} {{betekenisse}} (1) In die hoogste mate gelukkig; aangenaam; heerlik (2) (geloof) (a) wat vrede en geluk in sy/haar gemoed beleef: Salig is die sagmoediges (Mat 5:5). (b) wat vrede en geluk in jou gemoed be werkstellig: Dit is saliger om te gee as om te ontvang (Hand 20:35). Vgl. SALIGER salig onbewus van iets wees heeltemal onbewus van iets wees. iemand salig verklaar (Rooms-Katolieke) - saligverklaring {{voorbeeldsinne}} 'n salige rustyd genie...')
  • 19:51, 21 Junie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page saligmakend (Nuwe bladsy geskep met ' {{-vert-}} ''beatific'' = saligmakend; geluksalig. beatification = verheerliking; saligverklaring, saligspreking (RK). beatify = verheerlik; salig verklaar (Rooms-Katolieke Kerk) beatitude = geluksaligheid the Beatitudes = die Saligsprekinge the Eight Beatitudes = die Agt Salighede (Rooms-Katolieke Kerk)')
  • 06:27, 24 April 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page passtuk (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-||||}} {{betekenisse}} 'n '''Passtuk''' is 'n klein deel op of vas aan 'n meubelstuk of toerusting. {{=en=}} fitting')
  • 04:59, 23 April 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page verstek (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} '''Verstek''' het twee betekenisse: {{-s.nw-}} (1) 'n las van twee stukke hout wat met 'n hoek van 45 grade gesaag is sodat hulle 'n regte hoek vorm. {{=en=}} miter {{-bywd-}} (2) Wanneer 'n opsie nie uitgeoefen word nie, sal die verstekopsie gebruik word. {{=en=}} default')
  • 21:00, 21 April 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page stele (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-||||}} 'n Stele is 'n regop, plat pilaar of steen met meestal inskripsies of 'n ontwerp daarop. Dit is ook 'n weefsel in die vorm van 'n silinder, wat die kern/pit van 'n sekere plant uitmaak. [Grieks stele staande blok]')
  • 20:36, 21 April 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page grafsuil (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-||||}} {{-uitspraak-}} graf-suil {{-s.nw-}} {{betekenisse}} 'n Grafsuil is 'n gedenkteken op 'n graf in die vorm van 'n suil. {{sinonieme}} stele')
  • 20:36, 21 April 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page suil (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-||||}} {{betekenisse}} 'n Suil is 'n pilaar of kolom, veral 'n lang, ronde stut wat 'n gedeelte van 'n bouwerk steun/dra. * die suile van 'n tempel * die kapiteel/skag/voet van 'n suil 'n Suil is ook iets waarop 'n mens of groep mense steun; 'n steunpilaar. * Waarheid en regverdigheid is die twee suile van 'n staat.')
  • 20:29, 19 Februarie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page daeraad (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-||||}} {{betekenisse}} ''''Daeraad''' of '''dageraad''' beteken dagbreek. 'n Mens vind die woord "daeraad" veral in die Bybel voor op die volgende plekke: * Job 3:9; Job 38:12-14; Job 41:9 * Psalm 57:9; Psalm 22:1; Psalm 108:3; Psalm 110:3; Psalm 139:9 * Hooglied 6:10 * Jesaja 8:20; Jesaja 14:12; Jesaja 58:8 * Amos 4:13')
  • 11:39, 21 Januarie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page om reg in eie hande te neem (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{betekenisse}} Om iemand te straf volgens jou eie idee van geregtigheid, sonder inagneming van die rol van wetstoepassers. Om iets onwettigs en dikwels gewelddadig te doen om iemand te straf omdat jy weet die wet sal daardie persoon nie (voldoende) straf nie. {{voorbeeldsinne}} Die man het die reg in eie hande geneem toe hy sy vrou se moordenaar doodgemaak het. {{sinonieme}} * boendoehof * boswet {{-vert-}} {{vert-bo}} :{{en}}: take the law into...')
  • 10:10, 21 Januarie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page om die reg in eie hande te neem (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{=en=}} take the law into one's own hands {{betekenisse}} Om iemand te straf volgens jou eie idee van geregtigheid, sonder inagneming van die rol van wetstoepassers. {{voorbeeldsinne}} Die man het die reg in eie hande geneem toe hy sy vrou se moordenaar doodgemaak het. ==Kyk ook== * boendoehof')
  • 19:27, 20 Januarie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page blouboordjiemisdaad (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{=en=}} blue-collar crime {{-af-s.nw-||||}} {{-s.nw-}} {{betekenisse}} 'n Blouboordjiewerker is 'n handwerker of handearbeider. Iemand wat sy inkomste verkry deur met sy hande te werk. Blouboordjiemisdaad is dus misdaad wat met die hand gedoen is. Dit is met ander woorde geweldadige misdaad. Dit sluit dinge in soos: * moord * gewapende roof * diefstal * seksuele aanranding: verkragting, molestering, ens * dwelmmisbruik {{antonieme}} witboordjiemisdaad')
  • 19:21, 20 Januarie 2023 Daniellouw Besprekings bydraes created page witboordjiemisdaad (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-||||}} {{-s.nw-}} {{betekenisse}} 'n Witboordjiewerker is iemand wat hulle inkomste verkry deur in 'n kantoor te werk (kantoorwerker). Met ander woorde dit is nie iemand wat met sy hande werk nie. 'n Witboordjiewerker is 'n gesalarieerde. Witboordjiemisdaad is dus misdaad wat gepleeg is sonder geweld. Dit sluit dinge in soos bedrog, geldwassery en korrupsie. {{antonieme}} * blouboordjiemisdaad (geweldadige misdaad)')
  • 19:44, 29 Desember 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page geduld (Nuwe bladsy geskep met '{{voorbeeldsinne}} Die liefde is geduldig. {{sinonieme}} verdraagsaam, vasbyt, kalm, ruimte skep, liefde,')
  • 20:07, 20 Desember 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page massaal (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-b.nw-}} {{betekenisse}} * Wat een geheel vorm * Geweldig * Wat in massa geskied: massale goederevervoer {{voorbeeldsinne}} * Die piramiedes van Egipte is massale bousels. {{sinonieme}} massief, groots, {{afgeleid}} massale')
  • 20:34, 6 November 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page moraal (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-||||}} {{betekenisse}} Iemand of 'n groep se sedelike beginsels, hulle opvattings oor wat goed/reg en sleg/verkeerd is. {{voorbeeldsinne}} Hierdie mense het geen moraal nie; hulle moor en steel sonder enige gewete. {{sinonieme}} sedeles, sedelike strekking {{afgeleid}} moraliteit, morele wet')
  • 18:16, 6 November 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page morele wet (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-||||}} {{betekenisse}} Die morele wet is 'n reël of groep reëls wat beskou word as universeel en onveranderlik en as die sanksie van God se wil, van gewete, van die mens se morele aard, of van natuurlike geregtigheid soos geopenbaar aan menslike rede. Buitetydelike etiese beginsel van idealistiese filosofie, beskou as die verpligte grondslag van die gedrag van elke individu. Kant het die morele wet voorgehou as 'n absolute morele voorskrif,...')
  • 18:07, 6 November 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page moraliteit (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-||||}} {{betekenisse}} Morele waardes is relatiewe waardes wat lewe beskerm. Dit respekteer die lewenswaarde van beide self en ander. Die hoof morele waardes, soos waarheid, vryheid, naasteliefde, ens, het een ding gemeen: As hulle reg funksioneer, beskerm en verbeter dit die lewens van almal. {{sinonieme}} sedelikheid {{antonieme}} immoraliteit {{voorbeeldsinne}} Leiers met 'n gebrek aan moraliteit laat die burgers van hul land in die steek...')
  • 13:33, 30 Oktober 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page presentisme (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} '''Presentisme''': * 'n manier van historiese analise waarin eietydse idees en perspektiewe gebruik word om die verlede te interpreteer. * die neiging om historiese gebeure in terme van moderne waardes en konsepte te beoordeel. * die onkritiese nakoming van hedendaagse gebruike. Om 'n eenvoudige voorbeeld te noem: 200 jaar gelede was slawerny algemeen. Vandag word slawerny egter baie sterk veroordeel. Presentisme sou wees om te redeneer dat alle mense wat...')
  • 13:29, 21 Oktober 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page willens en wetens (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{betekenisse}} Wanneer iemand iets moedswillig doen. Met opset en in volle bewustheid. {{voorbeeldsinne}} Die persoon het my willens en wetens ingedoen. {{sinonieme}} moedswillig, bewus {{antonieme}} per ongeluk')
  • 14:22, 15 Oktober 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page approbasie (Nuwe bladsy geskep met 'In die algemeen beteken approbasie om amptelike goedkeuring te kry. In meeste kerke is dit die gebruik om die name van mense af te kondig wat ter approbasie voorgehou word (met ander woorde: om die nodige kerklike goedkeuring te verkry) om in die besondere ampte van ouderling of diaken te dien. Dit is om ander die geleentheid te gee om beswaar aan te teken. Indien daar geen geldige besware aangeteken word nie, gaan die kerkraad gewoonlik voor om hierdie mense aan t...')
  • 11:19, 25 September 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page verkramp (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-b.nw-}} {{betekenisse}} Iemand wat verkramp is staan negatief teenoor aanpassing en vernuwing. Dit is in 'n erger graad as om konserwatief te wees. {{voorbeeldsinne}} Sy glo dit is sonde om enige grimering te dra. Sy is verkramp. {{sinonieme}} konserwatief, outyds, verstar, bekrompe {{antonieme}} liberaal, byderwets {{-vert-}} Engels: bigot')
  • 09:43, 22 Junie 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page hingsel (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-s.nw-}} {{betekenisse}} 'n Hingsel is iets wat aan 'n voorwerp vasgemaak is waaraan jy dit kan dra. {{voorbeeldsinne}} Dra die emmer aan sy hingsel. {{sinonieme}} lus, handvatsel, uitsteeksel, neus {{=en=}} bail; bow; drop‐handle; hinge; loop; lug')
  • 18:04, 18 Junie 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page proseliet (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-||||}} {{betekenisse}} 'n Proseliet is ’n persoon wat deur iemand anders tot sy of haar geloof of party oorgehaal is.')
  • 14:09, 14 Junie 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page spilpunt (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} 'n Spilpunt is die punt waarom 'n voorwerp draai of swaai. {{sinonieme}} draaipunt, swaaipunt {{=en=}} pivot point')
  • 14:05, 14 Junie 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page swaai (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{voorbeeldsinne}} Die voorwerp swaai heen en weer aan die tou {{sinonieme}} draai, spil {{=en=}} swing, pivot')
  • 10:40, 2 Junie 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page uitvloeisel (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{betekenisse}} Iets wat uit vloei (letterlik of figuurlik). {{voorbeeldsinne}} * Saak A is 'n uitvloeisel van saak B {{sinonieme}} gevolg, resultaat {{=en=}} consequence, outcome, result, issue, exudate, effluent, effusion, discharge, gleet, entailment, corollary to')
  • 07:03, 31 Mei 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page herset (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-ww.-}} {{voorbeeldsinne}} My rekenaar het gevries en daarom moes ek noodgedwonge die hersetknoppie druk. {{sinonieme}} herstel {{=en=}} reset')
  • 13:59, 27 Mei 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page verdagte (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{=en=}} suspected person, suspect {{betekenisse}} persoon wat van iets verdink word {{voorbeeldsinne}} * Die polisie het drie verdagtes in hegtenis geneem. * Daar is 'n aantal verdagtes, maar wie is die skuldige? {{afgeleid}} verdagmakery')
  • 13:55, 27 Mei 2022 Daniellouw Besprekings bydraes created page verdagmakery (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} Die grondwoord van '''verdagmakery''' is "verdagte". {{=en=}} casting of suspicion, reflection, insinuation, suspicion-mongering, impeachment {{betekenisse}} Volgens die HAT is verdagmakery: die wek van agterdog,/verdenking/twyfel; insinuering. {{voorbeeldsinne}} 'n Veldtog van verdagmaking teen 'n kandidaat. {{sinonieme}} {{antonieme}}')
  • 20:31, 3 Desember 2021 Daniellouw Besprekings bydraes created page konkordansie (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-af-s.nw-||||}} {{-s.nw-}} {{betekenisse}} # Register van die woorde in belangrike geskrifte met aanduiding van die plek waar hulle voorkom. # Lys van al die woorde in 'n versameling boeke/koerante/tydskrifte wat in 'n databasis op 'n rekenaar bewaar word en inligting bevat oor elkeen van die sinne en frases waarin elke unieke woord voorkom. {{voorbeeldsinne}} * 'n Konkordansie van die Bybel * Strong se Konkordansie is een van die bekendste konkordans...')
  • 04:38, 20 November 2021 Daniellouw Besprekings bydraes created page wit bevoorregting (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{betekenisse}} Wit bevoorregting is die gemeenskapsvoorreg wat wit mense bo nie-wit mense in sommige samelewings bevoordeel, veral as hulle andersins onder dieselfde sosiale, politieke of ekonomiese omstandighede verkeer. {{voorbeeldsinne}} Daar word beweer dat die wit ras oor die algemeen beter daaraan toe is as veral die swart ras weens wit bevoorregting. {{sinonieme}} diskriminasie teen swartes {{-vert-}} Engels: white privilege')
  • 15:06, 14 November 2021 Daniellouw Besprekings bydraes created page insiggewend (Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-b.nw-}} {{betekenisse}} Wanneer iets nuwe insig of 'n duideliker verstaan bring. {{voorbeeldsinne}} * Hierdie artikel was baie insiggewend. Ek het nog nooit so oor die saak gedink nie. * Hy het baie insiggewend oor die saak gepraat. {{sinonieme}} insig, duidelik, vanselfsprekend, spreek boekdele, wat 'n goeie insig gee, wat duidelik maak, wat toelig {{antonieme}} Onduidelik {{-vert-}} Insighful')
(nuutste | oudste) Wys (nuwer 50 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).