geduld
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
geduld | — |
Woordafbreking
- ge•duld
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die vermoë om vertraging, probleme of lyding te aanvaar of te verdra sonder om geïrriteerd of angstig te raak en nie te gou kwaad te word nie.
Voorbeeldsinne
- Jakób voel hoe sy geduld begin dun skaaf.[1]
Sinonieme
- verdraagsaam, vasbyt, kalm, ruimte skep, liefde
Antonieme
- geïrriteerd, ongeduldig, kwaad, onverdraagsaam
Verwysings
- ↑ Tussen stasies; Irma Joubert; LAPA Uitgewers , 2013, ISBN 0799364754, 9780799364750