baberpaling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  baberpaling     baberpalings  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(visse) op Wikispecies Plotosus nkunga, is 'n straalvinnige vis wat endemies is aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Kosibaai tot by Knysna

    Vertalings

  Vertalings:   

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor baberpaling.