däitsch
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
[wysig] Luxemburgs (lb)
[wysig]
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord |
|---|
| däitsch |
| Verbuigings: däitsch (verbuiging) |
[wysig]
Uitspraak:
- IPA: [dɛɪ̯ʧ]
[wysig]
Betekenisse:
- Duits, van, betreffende die Duitsers.
- Duits, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Duitsland.
- Duits, van, betreffende die Duitse taal.