Duits
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Duits |
| Attributief | Duitse |
| Partitief | Duits |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Duitse | Duitses |
Uitspraak:
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [dœʏ̯ts], attributief: [ˈdœʏ̯tsə], partitief: [dœʏ̯ts]
- gesubstantiveer: [ˈdœʏ̯tsə], meervoud: [ˈdœʏ̯tsəs]
Met Arabiese letters:
- byvoeglik: predikatief: دَُیْتْسْ , attributief: دَُیْتْسِی , partitief: دَُیْتْسْ
- gesubstantiveer: دَُیْتْسِی , meervoud: دَُیْتْسِسْ
Betekenisse:
- 1. Van, betreffende die Duitsers.
- 2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Duitsland.
- 3. Van, betreffende die Duitse taal.
Vertalings
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Duits |
Uitspraak:
- IPA: [dœʏ̯ts]
Met Arabiese letters:
- دَُیْتْسْ
Betekenisse:
- 'n Wes-Germaanse taal met ongeveer 100 miljoen sprekers; die amptelike taal van Duitsland, Oostenryk en Liechtenstein en een van die amptelike tale van Switserland, Luxemburg en België.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: de
- ISO 639-2(B): ger
- ISO/DIS 639-3: deu
- SIL: GER
Vertalings
Meer informasie
- Sien Wikipedia vir meer informasie oor Duits
Limburgs (li)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
| Manlik | Duitse, (voor klinkers, "b", "d", "h" of "t":) Duitsen |
Duitse |
| Vroulik | Duitse | Duitse |
| Onsydig | Duits | Duitse |
Uitspraak:
- IPA:
Betekenisse:
- 1. Duits, van, betreffende die Duitsers.
- 2. Duits, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Duitsland.
- 3. Duits, van, betreffende die Duitse taal.
Wisselvorm:
Limburgs (li)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Duits |
Onsydig
Uitspraak:
- IPA: [døɪ̯˦˨ts]
Betekenisse:
- Duits, 'n Wes-Germaanse taal.
Wisselvorm:
Nederlands (nl)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Duits |
| Verboë | Duitse (Vlaams voor klinkers en "h":) Duitsen |
| Partitief | Duits |
| Verdere verbuigings: Duits (verbuiging) | |
Spelling tot 1934:
Uitspraak:
- IPA:
Betekenisse:
- 1. Duits, van, betreffende die Duitsers.
- 2. Duits, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Duitsland.
- 3. Duits, van, betreffende die Duitse taal.
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud |
|---|---|
| Nominatief | Duits |
| Genitief (verouder) |
Duits |
| Datief (verouder) |
Duits(e) |
| Akkusatief (verouder) |
Duits |
Onsydig
Spelling tot 1934:
- Duitsch
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [dœʏ̯ts]
- Belgies: [dœə̯ts]
Betekenisse:
- Duits, 'n Wes-Germaanse taal.