eirond

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Nederlands (nl)

Eirond

Uitspraak

Hulp:IPA: ['ɛɪ̯rɔnt]
(lêer)

Woordafbreking

ei∙rond
Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   eirond  
Verboë   eironde  
Partitief   eironds  

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. eiervormig, ellipties, eierrond; gevorm as 'n eier
  2. (plantkunde) eierrond; verwysend na 'n bepaalde bladvorm wat op 'n eier lyk

    Voorbeeldsinne

2.
«Eironde bladeren worden ovata genoemd.»
Eierronde blare word ovata genoem.