geneem
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | neem |
Verlede Tyd | ek | het geneem |
Werkwoord
Betekenisse
- Gevat; gebruik; gemeet.
Voorbeeldsinne
- Het jy die dose uit die kas geneem en dit op die tafel gesit?
- Het jy jou pille geneem?
- Het jy die kind se koors geneem?
Eienskappe
- Voltooide deelwoord van neem.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|