gereformeerde
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord |
---|
gereformeerde |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Behorende tot 'n bepaalde Calvinistiese, protestantse kerk.
- Wat gereformeer/gesuiwer/hervorm is.
Voorbeeldsinne
- Die kerk, wat binne die gereformeerde tradisie staan, is die grootste Presbiteriaanse denominasie in die VSA.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|