nadat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voegwoord
nadat

Etimologie

Samestelling van na en dat.

Woordafbreking

na•dat

Voegwoord

    Betekenisse

Ná verloop van; gee onderskikkend die daaropvolgende gebeure aan.

    Voorbeeldsinne

Nadat hy gebad het, het hy homself afgedroog.
Jy kan TV kyk nadat jy jou huiswerk gedoen het.

    Antonieme

voordat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels after(en)
Nederlands nadat(nl)