saamwerkprojek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
[wysig] Afrikaans
[wysig] Etimologie
Dit is 'n nuutskepping, 'n samevoeging van drie ander Afrikaanse woorde saam, werk, en projek
[wysig] Definisie
Dit is 'n taak of proses waarmee of waartydens 'n persoon met een of meer ander persone saamwerk. Dit word veral in die sin van 'n intellektuele projek gebruik.
[wysig] Gebruik
In die ontwikkeling van die kopiereglisensie, was dit die saamwerkprojek van die drie belangegroepe wat die wa deur die drif getrek het.
[wysig] Verwante woorde
- Werkwoord:
- saamwerk
- Selfstandige naamwoord:
- samewerker
- samewerking
- Byvoeglike naamwoord:
- saamwerkende
- Bywoord:
- saamwerkende
[wysig] Tesourus
- alliansie
- assosiasie
- groepspoging
- samewerking
- spanwerk
- vennootskap
- verhouding