onsydig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)


Trap Predikatief Attributief
Stellend onsydig onsydige
Vergrotend onsydiger
Oortreffend onsydigste

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [õˈsəɪ̯dəx], attributief: [õˈsəɪ̯dəxə]


Write.svg Met Arabiese letters:

اَُونْسَیْدِخْ , attributief: اَُونْسَیْدِخِی


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. Neutraal, buitekant die (oorlogvoerende) partye; nie in 'n stryd betrokke nie.
  2. Behorende tot 'n neutrale moondheid.
  3. (taalk.) Nie manlik of vroulik nie.


Nuvola filesystems www.png Vertalings

Duits: 1,2 neutral (de); 3 neutrum (de)
Engels: 1,2 neutral (en); neuter (en)
Persoonlike gereedskap