taalfossiel
Afrikaans (af)
Etimologie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
taalfossiel | taalfossiele |
Woordafbreking
- taal•fos•siel
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taalkunde) 'n Verouderde woord, woordvorm of geykte uitdrukking wat in versteende vorm in die taal bly voortleef.
Voorbeeldsinne
- Die aggressie oor 'n taalfossiel wat uit die dood uit opgewek is om skoolkinders te terroriseer, is nie misplaas nie.[1]
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor taalfossiel.