Gaan na inhoud

wilde-amandel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Wilde-amandelboom.
Enkelvoud Meervoud
  wilde-amandel     wilde-amandels  
(plantkunde) op Wikispecies Brabejum stellatifolium, 'n groot immergroen boom met spreiende takke.
Die wilde-amandel word net in die Wes-Kaap aangetref, waar dit in beskutte valleie en langs strome groei.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wilde-amandel.

    Vertalings

  Vertalings:    wilde-amandel
Engels: wild almond(en)
Ben-Erik van Wyk, Nigel Gericke (2000). People's plants: A Guide to Useful Plants of Southern Africa, 2000, Pretoria: Briza. ISBN 1-875093-19-2