なら

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Japannees (ja)

    Betekenisse

  1. As, indien.
«喉が乾いていますなら飲みます。»
As ek dors is, sal ek drink.

Uitspraak

  1. なら

Transliterasie

  1. Hepburn: nara

    Sinonieme

  1. ならば
  2. 若し

Vetgedrukte teks