Japannees
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Japannees | Japannese | |
- IPA: [jɑpɑˈniə̯s], meervoud: [jɑpɑˈniə̯sə], attributief: [jɑpɑˈniə̯sə]
- یَاپَنَِیسْ , meervoud: یَاپَنَِیسِی , attributief: یَاپَنَِیسِی
- Van, betreffende die Japanners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Japan.
| Vertalings: Japannees | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Japannees | Japannese |
- Inwoner, burger van Japan.
| Vertalings: Japannees | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Japannees | — |
- (taal) 'n Altaïese taal met ongeveer 122,4 miljoen sprekers; die amptelike taal van Japan.
- ISO 639-1: ja
- ISO/DIS 639-3: jpn
- SIL: JPN
| Vertalings: Japannees | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Japannees.
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | Japannees | |
| Verboë | Japannese | |
| Partitief | ||
- IPA: [japɑˈneːs], attributief: [japɑˈneːsə]
- Van, betreffende die Japanners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Japan.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Japannees m | Japannezen |
- Inwoner, burger van Japan.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 9
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Tale in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 9
- Woorde in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands