Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Detail
bnbnbn
nmnmnm
kjkjkj
Afrikaans kan ook met getoelies (van Maleis tulis: skrif) geskrewe word. Die Arabiese alfabet waarop dit baseer is 'n medeklinkerskrif. Die klinkers word aangegee deur tekentjies bo of onder die medeklinkers te skryf. Om die klanke van Afrikaans weer te gee is 'n paar tekens toegevoeg.
Tulis voorbeeld
Latynse weergawe
Letter
Transkripsie
سْتُیڤِرْبْلَدْ
stuwerblad
u
تُی (tu) weergegee deur kort waw (damma) op voorafgaande medeklinker gevolg deur lang "i" (ya)
سْتُیڤِرْبْلایِی
stuwerblaaie
e
schwa aan einde weergegee deur ya sonder puntjies
نَِیدِرْ لَنْدْسْ
Nederlands
e
نَِی ne lang é: voorafgaande medeklinker met beide kort 'i' (kasra) en kort 'a' (fatha) gevolg deur lang 'i' (ya)
نَِیدِرْ لَنْدْسْ
Nederlands
e
دِرْ der schwa: kort 'i' (kasra)
ڤَِرْكْ ڤُوَرْدْ
werkwoord
oo
ڤُوَرْ woor lang 'oe' (waw) met kort 'a' (fatha) op voorafgaande medeklinker
ڤَِرْكْ ڤُوَرْدْ
werkwoord
w of v
ڤُ een fa met drie puntjies
اَیْسْتِرْ
yster
y
alef (lang 'a') met fatha ('kort a') gevolg deur een ya (lang 'i' of j) met soekoen (klinkerloos)
خِلَِییِرْ
geleër
g
خِ met cha
فِرْتَالِڠْ
[[vertaling
ng
ڠْ ng 'n ayn met drie puntjies, hier met soekoen aan die einde
تْرَمَ كَسِي
tramma kassie
ie
سِي sie -ie aan die einde met kasra en ya met twee puntjies
hə'ləʊ