Griet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tussenwerpsel

Tussenwerpsel
Griet

    Betekenisse

Uitroep van verbasing, verwondering of skrik.

    Voorbeeldsinne

O Griet, ek het my sleutels vergeet!
Griet, wat maak ons nou?