Niederlande
Voorkoms
| Naamval | Meervoud (sonder lidwoord) |
Meervoud (met lidwoord) |
|---|---|---|
| Nominatief | Niederlande o | die Niederlande |
| Genitief | Niederlande | der Niederlande |
| Datief | Niederlanden | den Niederlanden |
| Akkusatief | Niederlande | die Niederlande |
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: onbepaald: [ˈniːdərˌlandə], bepaald: [diː ˈniːdərˌlandə]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: onbepaald: [ˈniːdɐˌlandə], bepaald: [diː ˈniːdɐˌlandə]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: onbepaald: [ˈniːd̥ɐˌland̥e], bepaald: [d̥iː ˈniːd̥ɐˌland̥e]
- Switserduitse standaardtaal: onbepaald: [ˈniːd̥ərˌland̥e], bepaald: [d̥iː ˈniːd̥ərˌland̥e]