onsydig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | onsydig | onsydige | ||
| Vergrotend | onsydiger | |||
| Oortreffend | onsydigste | |||
- IPA: [õˈsəɪ̯dəx], attributief: [õˈsəɪ̯dəxə]
- اَُونْسَیْدِخْ , attributief: اَُونْسَیْدِخِی
- Neutraal, buitekant die (oorlogvoerende) partye; nie in 'n stryd betrokke nie.
- Behorende tot 'n neutrale moondheid.
- (taalkunde) Nie manlik of vroulik nie.
| Vertalings: onsydig | |||
|---|---|---|---|