UTC
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Afkorting |
---|
UTC |
Etimologie
- 'n Kompromie tussen die Engelse CUT (Coordinated Universal Time) en die Franse TUC (Temps universel coordonné) wat onderskeidelik vir "Universal Time Coordinated" en "Universel Temps Coordonné" staan.
Afkorting
Betekenisse
- Gekoördineerde Universele Tyd. Tyd wat twee ure agter Suid-Afrikaanse Standaardtyd (SAST) is.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor UTC.