etimologie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| etimologie | etimologieë |
- Hulp:IPA: [itimuluˈxi, etəmuluˈxi]
- اَِتِمُولُوخِي , اِیتِمُولُوخِي , meervoud: اَِتِمُولُوخِییِی , اِیتِمُولُوخِییِی
- Studie van die oorsprong en ontwikkeling van woorde.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor etimologie.