Londen
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Londen | — |
- Lon•den
- Die hoofstad van Engeland en die Verenigde Koninkryk.
- 'n Stad in die suidweste van die Kanadese provinsie Ontario.
- Londen is in 50 n.C. deur die Romeine as Londinium gestig en het in die 19de eeu tot die grootste metropool ter wêreld gegroei.
- Londen in Ontario is 'n groot stad wat halfpad tussen Detroit en Toronto lê.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Londen.